• 1
  • Afrikaans (Afrikaans) af
  • GermanenGegenPharaonen1939 srt
  • 34 kB

Files

GermanenGegenPharaonen1939.srt 34 kB

Preview

1
00:00:00,099 --> 00:00:07,023
Faraos, Piramides en Stonehenge

2
00:00:07,391 --> 00:00:15,000
Insigte en teoriƫ oor die
oeroue menslike boukuns

3
00:00:42,194 --> 00:00:44,424
Dames en here,

4
00:00:44,533 --> 00:00:46,972
die monumente-boukuns van Egipte,

5
00:00:47,088 --> 00:00:51,981
veral die piramide van Giza,
wat u voor u sien

6
00:00:52,305 --> 00:00:54,151
het nog altyd

7
00:00:54,251 --> 00:00:58,052
die verbeelding van die
mensdom aangegryp

8
00:00:58,260 --> 00:01:03,038
Hulle is die getuies van 'n groot

9
00:01:03,138 --> 00:01:07,354
beskawing wat vir baie
eeue in hierd